Duan {Graad Een Sessie}

Opgewondenheid & Senuweeagtigheid,, Duan het dit verseker beter hanteer as mamma Reinette van Dyk met sy eerste dag van Graad Een by Middelburg Learskool, Gelukkig het die senuwees reeds gevestig met ons foto sessie, geneem in Middelburg by hierdie prettige speelplek.